Hakbos Eco Challenge
Kom begin jou naweek op die regte been wiel en draf ‘n skilderagtige roete om Hakboslaagte se natuurlike dam met ‘n klomp voëlspesies as toeskouers.
‘n Yskoue duitse bier en heerlike kos sal beskikbaar wees vir die drawwers, fietsryers en ondersteuners om te koop!
Medaljes vir elke deelnemer!
Groot pryse!